MVZ
Mev. Van Zyl

1 reviews | Active since May 2023

11 May 2023, 09:04

Kliëntediens by Virseker

Uitstekend. Dame baie hulpvaardig met empatie.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply11 May 2023, 09:07
Official
Goeie dag Mev. Van Zyl
Dankie vir die deel van sulke positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg.

Vriendelike groete,

Die Virseker span