NS
Nadine S

1 reviews | Active since Nov 2013

23 Jun 2025, 13:17

Kliente diens is hulle altyd vriendelik en beleef

Kliente diens is hulle altyd vriendelik en beleef. Maar as dit kom by uit betalings - soek hulle elke verskoning om ni uit tebetaal nie. Probeer jou eie mense ondersteun net sodat hulle jou ook maar kan ry soos die ander maatskappye. Dis die eerste keer wat ek myself skaam vir die afrikaaner.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply23 Jun 2025, 13:19
Official
 Goeie dag
Ons erken ontvangs van jou klagte en vra om verskoning vir enige ongerief wat aan jou veroorsaak is. 
Ons span sal met jou in ****ak wees om jou bekommernisse te bespreek en hierdie saak sal so gou moontlik na die betrokke departement geëskaleer word.
Groete,
Die Virseker Span