MZz
Mnr. Zeelie zeeliepaul

1 reviews | Active since Oct 2022

06 Oct 2022, 09:00

Kliente diens

Baie maatsjappye soek n rede om eise af te keur MAAR VIRSEKER soek rede om eise goed te keur! Behandel kliente met respek, vriendelikheid en beste hulpvaardige kennis in sy eie taal!!

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply06 Oct 2022, 09:03
Official
Hi Mnr. Zeelie,

Dis altyd wonderlik om positiewe terugvoering te ontvang. 

Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel.

Vriendelike Groete
Die Virseker Span