MVH
Mev. Van Heerden

1 reviews | Active since Feb 2022

25 Feb 2022, 15:15

Kliënte diens

My polis is sommer vinnig en sonder moeite aangepas met beter tarriewe.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply25 Feb 2022, 15:55
Official
Hi Mev. Van Heerden,

Dit is altyd wonderlik om sulke positiewe terugvoering te ontvang. Dankie dat u die tyd geneem het om hierdie kompliment te plaas.
 
Vriendelike Groete 
Die Virseker Span