BM
Betsie M

1 reviews | Active since Jun 2016

15 Dec 2022, 07:56

Kliente diens

Eise konsoltant - Michelle Louw was vriendelik en behulpsaam en het terug gebel wanneer sy gese het sy sal. Michelle is nog redelik nuut daar en ek glo sy sal goed doen. Sy moet net onthou om klein details (besonderhede) te noem aan kliente. Dankie Michelle vir jou vriendelikheid en sterkte en voorspoed in jou loopbaan.

E.A. Mills

0
Replies (2)
Virseker
Virseker's reply15 Dec 2022, 07:57
Official
Goeie dag Betsie,

Dankie vir die deel van sulke positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg.
Vriendelike groete,

Die Virseker Span 
Virseker
Virseker's reply15 Dec 2022, 07:58
Official
 Goeie dag Mev B Mills. Dankie vir die deel van sulke positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg.
Vriendelike groete,

Die Auto & General-span