SVdM
Sharon Van der Merwe

1 reviews | Active since Aug 2017

25 Apr 2022, 07:44

Kleim daklek

Puik diens en die mense met wie ek gedeel het, het my heeltyd op hoogte gehou. Baie tevrede met Virseker.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply25 Apr 2022, 07:47
Official
Goeie dag Sharon ,

Dis altyd wonderlik om sulke positiewe terugvoering te ontvang. 
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel.

Lekker dag verder 
 
Vriendelike Groete 
Die Virseker Span