mL
magda L

1 reviews | Active since Dec 2009

22 Sept 2022, 16:24

Keyano is die beste ooit waarmee ek gedeel het hy is n aanwins vir verseker en moet herkenning kry vir sy goeie werk

Keyano is die beste ooit waarmee ek gedeel het hy is n aanwins vir verseker en moet herkenning kry vir sy goeie werk. Hy is voorwaar n aanwins. Baie dankie vir die goeie diens

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply22 Sept 2022, 17:32
Official
Hi Magda,

Dis altyd wonderlik om sulke positiewe terugvoering te ontvang. 

Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel op hierdie platvorm.
 
Lekker aand verder. 

Vriendelike Groete,
Die Virseker Span.