R
Rentia

1 reviews | Active since Sept 2022

30 Sept 2022, 09:53

Keanu het vanoggend my telefonies gehelp

Keanu het vanoggend my telefonies gehelp. Wat n plesier om met iemand te praat wat ook n ekstra myl loop. Die bystand was vinnig en effektief en binne minute afgehandel. Baie dankie ons waardeer die diens en dit in Afrikaans. Groetnis Rentia Steenkamp

0
Replies (2)
Virseker
Virseker's reply30 Sept 2022, 10:02
Official
Hi Rentia,
Dis altyd wonderlik om sulke positiewe terugvoering te ontvang. 

Baie dankie en lekker dag verder. 

Vriendelike Groete,
Die Virseker Span. 
Virseker
Virseker's reply30 Sept 2022, 10:02
Official
Goeie dag Rentia,

Dis altyd wonderlik om sulke positiewe terugvoering te ontvang. 

Baie dankie en lekker dag verder. 

Vriendelike Groete,
Die Virseker Span.