1 reviews | Active since Nov 2014
Kansellasie van polisse
Ek verstaan regtig nie diens van die maatskappy nie. Ek probeer my polisse kaneseller nou al vir 1 tot 2 maande. Die polisse moet gekanselleer word. Ek stel regtig nie belang in julle call centre nie en dit is net 'n mors van telefoon geld. Na die voer van stopbetalings en verduidelkings dat ek nie die polisse se bedrae meer kan bekostig nie word dit steeds op my bank rekening afgetrek . ek het 'n e-mail aan konsultant gestuur om te kanselleer en ek het nog steeds nie gewenste reaksie gekry nie. Dit 'n gesukkel en word van een persoon na 'n ander deurgeskel. Ek is net moeg om so aanmekaar vir julle te verduidelik dat ek geen inkomste het nie en dat polisse nie kan deur gaan nie. Dit behoort nie so moeilik te wees om dit te verstaan nie. Doen asb kansellasie
Ons neem ontvangs van u klagte .
Ons is baie jammer om hiervan te hoor en ons het u saak na ons relevante span verwys om verdere ondersoek in te stel en met u in ****ak te wees .
Vriendelike Groete
Die Virseker Span
Ons neem ontvangs van u klagte .
Ons is baie jammer om hiervan te hoor en ons het u saak na ons relevante span verwys om verdere ondersoek in te stel en met u in ****ak te wees .
Vriendelike Groete
Die Virseker Span
