1 reviews | Active since Jul 2022
KANSELERING VAN VERSEKERING BY VIRSEKER.
OMDAT MY MEDIESE ONKOSTE STYG agv 5 kanker soorte en weeklikse chemoterapie... kon ek slegs n laer premie kry as ek versekerde bedrae verlaag ........ alternatiewe versekeraars het my 'n laer premie aangebied .... met hoer dekking .... dud is daar maar net een opsie na 7 jaar by VIRSEKER. WEG IS EK ...... die persoon wat my tewoord gestaan het was baie kundig om ander opsie-kombinasies voor te stel MAAR met weinig verandering in premie ........ ek is jammer maar dis hoe dit is ......wat ook by VIRSEKER pla ...... soos by alle ander is dat alles op 'n app of rekenaar gedoen moet word .... en daar word nie voorsiening gemaak vir persone wat nie hierdie tegnologie kan gebruik of verstaan.nie ...... en met my naderende dood ..... hoe die agterblywendes gaan regkom...
Ons erken ontvangs van jou klagte.
Ons erken ontvangs van jou klagte.
