AM
Andre M
1 reviews | Active since Feb 2017
24 Feb 2026, 22:24
Kanseleer asb net my polis.
Ek probeer al hoe lank my polis kanseleer. Ek besit al paar maande nie meer die voertuig nie, maar ek moet aanhou betaal. Die webtuiste werk nooit om 'n review te los nie. Niemand kom terug na my toe om net my polis te kanseleer nie. Gaan op jul eposse, gaan op julle sisteem, gaan na my naam toe en kanseleer die polis, dit is al wat ek vra.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Virseker's replyOfficial
25 Feb 2026, 07:28Hi Andre,
Ons is jammer om te hoor van jou dienservaring. Ons sal reël dat ons span jou ****ak.
Vriendelike Groete,
Die Virseker Span.
Ons is jammer om te hoor van jou dienservaring. Ons sal reël dat ons span jou ****ak.
Vriendelike Groete,
Die Virseker Span.
Virseker's reply25 Feb 2026, 07:28
Official
Hi Andre,