MS
Mev. Strydom

1 reviews | Active since Feb 2022

08 Feb 2022, 14:58

K. B. Strydom

Uitstekende diens van Antoinette ontvang. Baie dankie Antoinette, dit was ñ plesier om met jou te deel. Antoinette is ñ groot aanwins vir Virseker.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply08 Feb 2022, 16:57
Official
 Hi  Mev. Strydom,

Dit is altyd wonderlik om sulke positiewe terugvoer te ontvang. Dankie dat u die tyd geneem het om hierdie kompliment te plaas.
 
Vriendelike Groete 
Die Virseker Span