MH
Mnr. Harmse

1 reviews | Active since Jan 2022

31 Jan 2022, 14:17

Justine Lottering - Virseker

Jastine is baie profesioneel en doen haar werk ongelooflik goed. Sy het alles verduidelik in soveel detail dat ek nie aan enige vrae kon dink nie. Baie goeie werk Virseker.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply31 Jan 2022, 17:16
Official
Hi Mnr. Harmse,

Dit is altyd wonderlik om sulke positiewe terugvoer te ontvang. Dankie dat u die tyd geneem het om hierdie kompliment te plaas. Vriendelike Groete Die Virseker Span