MSw
Mnr. Smith wynie

1 reviews | Active since Feb 2022

15 Feb 2022, 17:56

Julle was baie behulpsaam baie dankie

Moet se die diens was baie goed en ek is heel gelukkig en glo ek het regte keuse gemaak om by julle aan te sluit. Ek hoop die diens sal net so goed wees as ek julle die dag nodig het in nood.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply15 Feb 2022, 21:37
Official
Goeiedag Mnr Smith,

Dit is altyd wonderlik om sulke positiewe terugvoer te ontvang. Dankie dat u die tyd geneem het om hierdie kompliment te plaas.
 
Vriendelike Groete 
Die Virseker Span