ST
SUSANNA T
1 reviews | Active since Aug 2025
16 Aug 2025, 00:11
Julle is my ridder op die wit perd!
So kom ek toe in my eerste ongeluk met my eerste kar. Maar regdeur die hele proses het hulle my nie alleen gelaat nie. Elke keer as ek gebel het – of hulle my gebel het – het ek sommer begin huil, en die arme konsultant moes my troos. Spoedig is my kar se eis afgehandel. Hulle gee nie net om oor die voertuie nie, maar regtig oor die mens agter die stuur ook. Virseker, dit wat julle vir my gedoen het, kan ek nooit genoeg dankie sê nie! Ek was vrou aleen het nie geweet wat om te doen nie maar julle was daar elke stap!
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Virseker's replyOfficial
16 Aug 2025, 07:59Hallo Susanna,
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel op hierdie platvorm.
Lekker dag verder.
Vriendelike Groete Die Virseker Span
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel op hierdie platvorm.
Lekker dag verder.
Vriendelike Groete Die Virseker Span
Virseker's reply16 Aug 2025, 07:59
Official
Hallo Susanna,