PN
Pieter Naudé

1 reviews | Active since Feb 2025

27 Feb 2025, 16:07

Julle diens is puik ...

Julle diens is puik en mens word baie vinnig gehelp Baie dankie!

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply27 Feb 2025, 16:09
Official
Goeie dag Pieter,
 
Dis altyd wonderlik om sulke positiewe terugvoering te ontvang. 
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel op hierdie platvorm.
 
Lekker dag verder. 
 
Vriendelike Groete
Die Virseker Span