MSr
Mev. Shreuder riana
1 reviews | Active since May 2022
27 May 2022, 14:32
Julle diens is baie goed
Julle diens is baie goed en oersoneel baie vriendelik, behulpsaam en geduldig. Julle moet net na julle telefiin sisteem laat kyk want lyne is baie dof, induidelik en breek heeltemal weg
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Virseker's replyOfficial
27 May 2022, 14:36Goeie dag Mev Shreuder,
Dis altyd wonderlik om sulke positiewe terugvoering te ontvang.
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel.
Lekker dag verder
Vriendelike Groete
Die Virseker Span

Virseker's reply27 May 2022, 14:36
Official
Goeie dag Mev Shreuder,