MO
Marcell O

1 reviews | Active since Nov 2016

08 Feb 2024, 10:08

Joubert het my met v...

Joubert het my met vriendelike en professionele diens vinnig gehelp om my windskerm eis in te dien, seker gemaak daar is niks anders wat hy vir my kon doen nie, puik dienslewering👌

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply08 Feb 2024, 10:12
Official
Goeie dag Marcell. 

Dankie vir die deel van sulke positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg.

Vriendelike groete,

Die Virseker-span