EM
Eugene M
1 reviews | Active since Jul 2022
03 Mar 2023, 14:10
Jokkers!
Julle moet julle aanlyn kwotasie uitsorteer! Ek het vals inligting daar gekry wat gemaak het dat ek my huidige virsekering gekanselleer het!!!!! En daar is ZERO verskil in die inligting wat ek aanlyn gegee het en wat ek vir die konsultant gegee het. NUL verskil! So julle lieg oor die kwotasie en dan is dit ongeveer R200+ duurder. Hier is vir julle n Engelse woord: "Uncool"!
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Virseker's replyOfficial
03 Mar 2023, 14:22Hi Eugene,
Dankie vir jou terugvoering, ons sal laat die span kyk en jou ****ak met terugvoering.
Vriendelike groete,
Die Virseker-span
Dankie vir jou terugvoering, ons sal laat die span kyk en jou ****ak met terugvoering.
Vriendelike groete,
Die Virseker-span
Virseker's reply03 Mar 2023, 14:22
Official
Hi Eugene,