MM
Magaritha Magaritha.bergsma

1 reviews | Active since Oct 2025

09 Oct 2025, 12:08

Johan Fourie was presies, geduldig en het verskeie voordele uitgewis, mooi verduidelik en my as kluenr bevoordeel

Johan Fourie was presies, geduldig en het verskeie voordele uitgewis, mooi verduidelik en my as kluenr bevoordeel. Ek waardeer dit. Uitstekende diens in Afrikaans

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply09 Oct 2025, 12:10
Official
Goeie Dag

Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel.
 Ons waardeer dit baie

Lekker dag verder!


  Vriendelike Groete,
  Die Virseker Span.