AA
Annette A

1 reviews | Active since Nov 2024

28 Apr 2026, 14:57

Jaarlikse verhoging bevraagteken

Jaarlikse verhoging bevraagteken. Wayne my blitsvinnig gehelp en ek is gelukkig met die nuwe premie!

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply28 Apr 2026, 15:03
Official
Goeie dag Annette,

 
Dankie vir die pragtige kompliment, dit beteken vir ons baie. 

Vriendelike groete, 
Die Virseker span