MB
Mnr. Botha

1 reviews | Active since Nov 2022

14 Nov 2022, 07:16

jaarlikse hersiening van premie

Baie goeie diens en flink om 'n vraag optelos.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply14 Nov 2022, 07:17
Official
Goeie dag Mnr. Botha,

Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel.

Dis altyd wonderlik om positiewe terugvoering te ontvang. 

Vriendelike Groete
Die Virseker Span