TB
Thys B

1 reviews | Active since Jun 2020

28 Jul 2022, 09:54

Jaarlikse hersiening van Polis

Baie dankie aan Virseker vir hulle vriendelike diens. Ook baie dankie vir die insig en die aanpassing van my premie ten opsigte van my behoefte. Waardeer dit baie hou so aan met die goeie diens wat julle lewer. Ilza en Letichia ook wat my by gestaan het.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply28 Jul 2022, 11:02
Official
Hi  Thys,

Dis altyd wonderlik om positiewe terugvoering te ontvang. 
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel.
 
Lekker dag verder
 
Vriendelike Groete
Die Virseker Span