IS
Istvan S

1 reviews | Active since Jul 2018

30 Apr 2025, 14:59

Istvan Swart

Sharon Thomas is AMAZING!! Sy het my onmiddelik gehelp op elke navraag wat ek gehaad het. Ek het sonder enige probleme aangesluit by julle, ek is baie tevrede. Gee maar vir haar n verhoging! :)

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply30 Apr 2025, 15:00
Official
 Goeie Dag

Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel.
 Ons waardeer dit baie 

Lekker dag verder! 


  Vriendelike Groete,
  Die Virseker Span.