MLR
Mej. Le Roux
1 reviews | Active since Oct 2022
06 Oct 2022, 11:08
INDIENING VAN EIS
Telefoniese indiening van eis (Verlore sonbril) : Konsultant was goeie luisteraar, het duidelike inligting verskaf i.v.m. eisprosedure en was boonop vriendelik en regtig behulpsaam. My taksering of waardebepaling ('rating') is dus 'n 8 !
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Virseker's replyOfficial
06 Oct 2022, 11:12Goeie dag Mej. Le Roux
Dis altyd wonderlik om positiewe terugvoering te ontvang.
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel.
Vriendelike Groete
Die Virseker Span

Virseker's reply06 Oct 2022, 11:12
Official
Goeie dag Mej. Le Roux