sS
smitfjs S
1 reviews | Active since Aug 2016
13 Apr 2022, 10:44
In Afrikaans, ****akpersoon ken haar werk en kon elke vraag met sekerheid antwoord
In Afrikaans, ****akpersoon ken haar werk en kon elke vraag met sekerheid antwoord. Puik!
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Virseker's replyOfficial
13 Apr 2022, 10:45Goeie dag Frans ,
Dis altyd wonderlik om sulke positiewe terugvoering te ontvang.
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel.
Lekker dag verder
Vriendelike Groete
Die Virseker Span
Virseker's reply13 Apr 2022, 10:45
Official
Goeie dag Frans ,
Dis altyd wonderlik om sulke positiewe terugvoering te ontvang.
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel.
Lekker dag verder
Vriendelike Groete
Die Virseker Span