DG
DaniAA<<l Goosen
1 reviews | Active since Jan 2013
04 May 2015, 12:02
If under 25 = No business vehicle insurance
It is very unfortunate that if I would like to insure my business bakkie at Virseker, I must be over 25 of age.<br> They will however insure the vehicle if I use it for business 10 days or less per month (this will not work). They did not offer me a higher premium because I am under 25, they just said no sorry cannot help you.....
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Virseker's replyOfficial
04 May 2015, 12:38Hello goose1,
Ons neem kennis van jou klagte.
Soos met een van ons verteenwoordigers bespreek bevestig ons dat ons nie versekeringsdekking vir besigheidsdoeleindes vir kli?nte onder die ouderdom van 25 jaar toestaan nie. Die rede vir die afwys van die klas van dekking is omdat die risiko daaraan verbonde eenvoudig te groot is. Ons bevestig dus dat ons jou nie op die oomblik vir besigheidsdoeleindes kan verseker nie.
Ons is jammer vir enige ongerief wat veroorsaak is en ons nooi jou steeds uit om Dorothy te s***el indien jy enige hulp verlang.
Vriendelike groete,
Die Virseker Span.

Virseker's reply04 May 2015, 12:38
Official
Hello goose1,