IZ
Ingrid Z
1 reviews | Active since Aug 2018
02 Jan 2024, 11:10
I would like to write a review about Virseker: Soos gewoonlik het ek uitstekende diens ontvang van Virseker en my konsultant Christoper Joubert
I would like to write a review about Virseker: Soos gewoonlik het ek uitstekende diens ontvang van Virseker en my konsultant Christoper Joubert. Die proses om twee items by my polis te voeg was vinnig en Christopher se diens was eersteklas.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Virseker's replyOfficial
02 Jan 2024, 11:14Goeie dag Ingrid. Dankie vir die deel van sulke positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg.
Vriendelike groete,
Die Virseker-span
Virseker's reply02 Jan 2024, 11:14
Official
Goeie dag Ingrid. Dankie vir die deel van sulke positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg.
Vriendelike groete,
Die Virseker-span
