GR
Gawie R
1 reviews | Active since Aug 2022
30 Aug 2022, 12:13
I would like to write a review about Virseker Rowan Richie Het vir my uitnemende diens gegee
I would like to write a review about Virseker Rowan Richie Het vir my uitnemende diens gegee. En uit sy pad gegaan om my te help vir n beter premie. Na ek gevra het om voertuie van my versekering af te haal het hy dit opgehou met beter paaiemente. Hy het my situasie volkome verstaan. Dit is lekker om sulke goeie diens te kry Baie dankie Gawie Rautenbach
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Virseker's replyOfficial
30 Aug 2022, 12:17Goeie dag Mnr. Rautenbach
Dis altyd wonderlik om sulke positiewe terugvoering te ontvang.
Dis altyd wonderlik om sulke positiewe terugvoering te ontvang.
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel op hierdie platvorm.
Lekker dag verder
Vriendelike Groete
Die Virseker Span
Virseker's reply30 Aug 2022, 12:17
Official
Goeie dag Mnr. Rautenbach