MR
Marnel R

1 reviews | Active since Sept 2019

06 Jul 2022, 11:23

I would like to write a review about Virseker: Hulle is bereid om te onderhandel, maar as ek eerlik kan wees, het hulle bietjie swak kliente prioriteite as dit kom by terug bel

I would like to write a review about Virseker: Hulle is bereid om te onderhandel, maar as ek eerlik kan wees, het hulle bietjie swak kliente prioriteite as dit kom by terug bel. Ek het verskeie kere en dae lank op die webwerf aansoek gedoen vir hulle om my terug te s***el en op die ou einde moes ek hulle bel en vra om my te s***el. Ek ook ongelukkig oor hulle nie met mens korrespondeer nie jy moet vra vir polis dokumente en jou premie gaan sommer op saam met jou bybetalling. As jou bybetalling styg moet jou premie mos sak. Maar hulle was bereid om met my te onderhandel vir n beter en meer bekostigbare premie en n beter bybetaling.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply06 Jul 2022, 11:27
Official
 
Goeie dag  Marnel ,

Ons is baie jammer oor u vorige diens ervaaring en ons vra onverskoning .

Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel. 

Lekker dag verder

Vriendelike Groete
Die Virseker Span