ASa
Annelie Saayman annelie.saayman
1 reviews | Active since May 2022
20 May 2022, 14:24
I would like to write a review about Virseker Hulle diens is uiters puik
I would like to write a review about Virseker Hulle diens is uiters puik. Persoon wat my gehelp het was so vriendelik en profesioneel. Ek kan met n geruste hart en gemoed slaap wetend hulle is aan my kant. Dankie Florenchia.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Virseker's replyOfficial
20 May 2022, 14:25Goeie dag Annelie ,
Dis altyd wonderlik om sulke positiewe terugvoering te ontvang.
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel.
Lekker dag verder
Vriendelike Groete
Die Virseker Span
Virseker's reply20 May 2022, 14:25
Official
Goeie dag Annelie ,
Dis altyd wonderlik om sulke positiewe terugvoering te ontvang.
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel.
Lekker dag verder
Vriendelike Groete
Die Virseker Span
