MB
Magda B

1 reviews | Active since Jul 2022

12 Jan 2026, 09:18

I would like to write a review about Virseker Hennie was baie vriendelik en behulpsaam

I would like to write a review about Virseker Hennie was baie vriendelik en behulpsaam. Dankie Hennie dat jy dit so maklik gemaak het.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply12 Jan 2026, 09:29
Official
Hi Magda,

Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel.

Ons waardeer dit baie. 

Lekker dag verder! 


 Vriendelike Groete,
 Die Virseker Span.