AD
Aletta D

1 reviews | Active since Jan 2026

16 Jan 2026, 09:25

I would like to write a review about Virseker Excellent service

I would like to write a review about Virseker Excellent service . Ek kan nie die dame se naam onthou nie . Hul kan gerus hul name by n email of sms sit . Hul diens is baie goed en altyd behulp saam .

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply16 Jan 2026, 09:33
Official
 Goeie Dag 

Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel.
Ons waardeer dit baie 

Lekker dag verder! 


 Vriendelike Groete,
 Die Virseker Span.