CS
Charl S
1 reviews | Active since Nov 2014
13 Apr 2023, 19:48
I would like to write a review about Virseker Ek wil net graag vir almal wat ons bygestaan het met ons eis, bedank vir die uitstekende en menswaardige wyse waarop dit uitgevoer is
I would like to write a review about Virseker Ek wil net graag vir almal wat ons bygestaan het met ons eis, bedank vir die uitstekende en menswaardige wyse waarop dit uitgevoer is. Dit is 'n baie klein eis gewees, maar die wyse en die tyd wat dit gedoen is, is uitstekend. Dankie Virseker, en veral Shanique Jenneker vir die uitstekende bystand Charl en Ivonne Swiegers
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Virseker's replyOfficial
13 Apr 2023, 19:55Goeie dag Charl,
Ons waardeer u positiewe terugvoer
Ons waardeer u positiewe terugvoer
Vriendelike groete,
Die Virseker Span
Virseker's reply13 Apr 2023, 19:55
Official
Goeie dag Charl,
Ons waardeer u positiewe terugvoer
Ons waardeer u positiewe terugvoer
Vriendelike groete,
Die Virseker Span
