DO
Diane O
1 reviews | Active since Nov 2009
05 Aug 2022, 09:20
I would like to write a review about Virseker Ek wil net baie dankie aan Lusinda sê wat my met my kwotasies gehulp het
I would like to write a review about Virseker Ek wil net baie dankie aan Lusinda sê wat my met my kwotasies gehulp het. Die moeite wat sy gedoen het om my terug te s***el. Sy is rerig so vriendlik en gesels baie lekker, voel of ek haar jare al ken. Sy het my ook nie gedruk om die polis te vat nie sy het gesê ek mag eers met my man daaroor gesels. Sy was net amazing gewees! Diane Otto
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Virseker's replyOfficial
05 Aug 2022, 09:21Goeie dag Diane ,
Dis altyd wonderlik om positiewe terugvoering te ontvang.
Dis altyd wonderlik om positiewe terugvoering te ontvang.
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel.
Lekker dag verder
Vriendelike Groete
Die Virseker Span
Virseker's reply05 Aug 2022, 09:21
Official
Goeie dag Diane ,