MRt
Mnr. Roux theo.roux

1 reviews | Active since Jul 2022

04 Dec 2024, 14:30

I would like to write a review about Virseker Ek was met puik Proffesionele kliënte diens en deeglike kennis van haar werk geassisteer om my Eiendom te verseker en deur al my onderskrywings op my Versekerings polis stap vir stap deur te gaan

I would like to write a review about Virseker Ek was met puik Proffesionele kliënte diens en deeglike kennis van haar werk geassisteer om my Eiendom te verseker en deur al my onderskrywings op my Versekerings polis stap vir stap deur te gaan. Zunay ken haar storie en weet waarvan sy praat. Ek sal my familie en vriende en werks kollegas sterk aanbeveel om van Virseker se dienste gebruik te maak. Dit is mense soos Zunay, wat jou met passie en nederigheid en die wil het om jou te hulp te staan, maak nie saak wat jou probleem of vraag is nie, vir jou net die dag lekkerder maak en goeie vooruitsigte gee. Baie dankie, Zunay!! Jy is een uit 'n miljoen wat uitstaan bo ander. Doen so voort en leef jou passie uit💪🏻😎 'n Geseënde Kersfees vir jul almal. Mooi loop! Vriendelike groete en beste wense, Theo Roux.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply04 Dec 2024, 14:35
Official
  Goeie Dag Mnr. Roux

  Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel.
   
  Vriendelike Groete,
 
  Die Virseker Span.