EE
Estelle E
1 reviews | Active since Mar 2022
15 Aug 2022, 12:05
I would like to write a review about Virseker ek het met Mr Williams gepraat want my TV gee probleme
I would like to write a review about Virseker ek het met Mr Williams gepraat want my TV gee probleme. Nadat my geld op my foon klaar was het Mr Williams my terug ges***el en omdat hy in die call centre werk is dit moeilik om terug te s***el. Hy het my dadelik terugges***el en my eis verder uitgesorteer. Baie dankie Mr Williams hou virseker hoog. Puik diens
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Virseker's replyOfficial
15 Aug 2022, 12:06Goeie dag Estelle ,
Dis altyd wonderlik om sulke positiewe terugvoering te ontvang.
Dis altyd wonderlik om sulke positiewe terugvoering te ontvang.
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel op hierdie platvorm.
Lekker dag verder.
Vriendelike Groete
Die Virseker Span
Virseker's reply15 Aug 2022, 12:06
Official
Goeie dag Estelle ,