AL
Adri L
1 reviews | Active since Nov 2016
11 Apr 2022, 09:02
I would like to write a review about Virseker beslis Goeie diens ontvang by Carol het inligting goed deur gegaan en verduidelik
I would like to write a review about Virseker beslis Goeie diens ontvang by Carol het inligting goed deur gegaan en verduidelik. Baie dankie
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Virseker's replyOfficial
11 Apr 2022, 09:03Goeie dag Adri ,
Dit is altyd wonderlik om sulke positiewe terugvoering te ontvang.
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaaring met ons te deel.
Lekker dag verder
Vriendelike Groete
Die Virseker Span
Virseker's reply11 Apr 2022, 09:03
Official
Goeie dag Adri ,
Dit is altyd wonderlik om sulke positiewe terugvoering te ontvang.
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaaring met ons te deel.
Lekker dag verder
Vriendelike Groete
Die Virseker Span