EL
Euodia L
1 reviews | Active since Aug 2009
23 Aug 2022, 16:33
I would like to write a review about Virseker Baie dankie aan VirSeker, en veral Jenewice, wat uit haar pad gegaan het om my eis deur te gekry het
I would like to write a review about Virseker Baie dankie aan VirSeker, en veral Jenewice, wat uit haar pad gegaan het om my eis deur te gekry het. Dankie Jenewice, dat jy soveel moeite gedoen het. 15 uit 10 vir jou!! Ek sal julle ten sterkste aanbeveel as n versekerings maatskappy!
Helpful (0)
Replies (2)0
Replies (2)Virseker's replyOfficial
23 Aug 2022, 16:35Goeie dag Euodia ,
Dis altyd wonderlik om sulke positiewe terugvoering te ontvang.
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel op hierdie platvorm.
Lekker dag verder.
Vriendelike Groete
Die Virseker Span
Virseker's reply23 Aug 2022, 16:35
Official
Goeie dag Euodia ,

Virseker's replyOfficial
23 Aug 2022, 16:35Goeie dag Euodia
Dis altyd wonderlik om sulke positiewe terugvoering te ontvang.
Dis altyd wonderlik om sulke positiewe terugvoering te ontvang.
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel op hierdie platvorm.
Lekker dag verder.
Vriendelike Groete
Die Virseker Span
Virseker's reply23 Aug 2022, 16:35
Official
Goeie dag Euodia