WA
Wynand A

1 reviews | Active since Nov 2023

30 Nov 2023, 11:44

I would like to write a review about Virseker Baie dankie aan Vir Seker vir julle vriendelike hulp

I would like to write a review about Virseker Baie dankie aan Vir Seker vir julle vriendelike hulp. Nie net met ons eise maar ook met die hersien van ons polis, asook die nuwe stampvol versekering. Ons waardeer julle hulp opreg. JULLE IS DIE BESTE ! ! ! Beste groete WJC Bronkhorst. ... Polisnr. ***

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply30 Nov 2023, 11:47
Official
Goeie dag Mnr W Bronkhorst. Dankie vir die deel van sulke positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg.

Vriendelike groete,

Die Virseker span