LL
Leonard L

1 reviews | Active since Aug 2022

19 Aug 2022, 10:32

I would like to write a review about Virseker

I would like to write a review about Virseker. Ek wil u graag bedank vir u puik diens wat ek ontvang het. Ek sal dit nooit , nooit vergeet nie. In ons moeilike omstandighede was u helpende hand n groot groot riem onder ons hard. Gaan so voort. Julle is YSTERS. Dankie

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply19 Aug 2022, 10:56
Official
Goeie dag Mnr. Oosthuizen
 
Dis altyd wonderlik om sulke positiewe terugvoering te ontvang. 

Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel op hierdie platvorm.
 
Lekker dag verder. 
 
 Vriendelike Groete
 Die Virseker Span