CC
Christiaan C

1 reviews | Active since Jul 2022

13 Jul 2022, 15:10

I would like to write a review about Virseker

I would like to write a review about Virseker. Die klientediens was baie profesioneel gewees. Ek as klient is baie tevrede met die diens wat ek by Verseker gekry het op n noodsaaklike item by my bestaande polis by te voeg vir assioransie. Baie dankie vir die profesionele diens.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply13 Jul 2022, 15:11
Official
Goeie dag  Christiaan ,

Dis altyd wonderlik om positiewe  terugvoering te ontvang. 

Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel. 

Lekker dag verder

Vriendelike Groete
Die Virseker Span