MMJvRs
Magrieta M. Jansen van Rensburg. son.v.rensburg
1 reviews | Active since Oct 2024
29 Oct 2024, 11:20
I would like to write a review about Virseker
I would like to write a review about Virseker. Hulle diens is puik. Prys is binne bereik. Altyd vriendelik en behulpsaam. Nog nooit n problem gehad of was ek ongelukkig oor enige interaksie nie. Dis wonderlik om in my eie taal met iemand te kan gesels en met tevredenheid die gesprek te kan af sluit. Ek sal hulle enige tyd aanbeveel .
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Virseker's replyOfficial
29 Oct 2024, 11:22Goeie dag Mev. Jansen van Rensburg
Dis altyd wonderlik om positiewe terugvoering te ontvang.
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel.
Vriendelike Groete,
Die Virseker Span.
Virseker's reply29 Oct 2024, 11:22
Official
Goeie dag Mev. Jansen van Rensburg
Dis altyd wonderlik om positiewe terugvoering te ontvang.
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel.
Vriendelike Groete,
Die Virseker Span.
