JJ
Johan J
1 reviews | Active since May 2023
17 Apr 2026, 09:36
I received excellent...
I received excellent and very professional assistance from Rowan at Virseker with the review of my monthly premium.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Virseker's replyOfficial
17 Apr 2026, 09:43Hi Johan,
Baie dankie vir u positiewe terugvoer. Ons is verheug om te hoor dat Rowan van Virseker u uitstekende en baie professionele diens gelewer het tydens die hersiening van u maandelikse premie. Ons sal beslis u kompliment met hom deel. Terugvoer soos hierdie beteken baie vir ons en motiveer ons om volgehoue uitstekende diens te lewer.
Vriendelike Groete,
Die Virseker Span.

Virseker's reply17 Apr 2026, 09:43
Official
Hi Johan,