JW
Joey W

1 reviews | Active since Sept 2022

17 Mar 2026, 09:28

I put a claim in and...

I put a claim in and ok have to pay in

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply17 Mar 2026, 09:58
Official
 Hi  Joey, Baie dankie vir u terugvoer. Ons is jammer om te hoor dat daar ’n bybetalingsbedrag (oorskot) op u eis van toepassing is — ons verstaan dat dit frustrerend kan wees. Indien u graag opklaring wil hê oor waarom die bedrag betaalbaar is of hoe dit bereken is, help ons u graag.Deel asseblief u polis- of eisnommer, dan kyk ons dit dadelik vir u na.


 Vriendelike Groete,
Die Virseker Span.