CO
Cornel O

1 reviews | Active since Feb 2019

11 Jun 2024, 21:05

Hulpvaardig en vriendlikke diens

Hello.

Iemand het agter in my kar vas gery laas week. Ek het vriendlikke hulp ervaar met die eis. Ek moet net een punt lug, die omgeluk was glad nie my skuld nie en niks is gese oor die bybetaaling nie. Word dit terug geeis van die skuldege party se versekering af of nie?

Dankie baie vir die vriendlikke hulp

0
Replies (4)
Virseker
Virseker's reply11 Jun 2024, 21:09
Official
 
Goeie dag Cornel OKelly,

 

Ons waardeer u positiewe terugvoer. Baie dankie 

 

Vriendelike groete, 

Die Virseker span 

CO
Cornel O's update12 Jun 2024, 10:54
Reviewer Update
Plesier, geen antwoord oor doe bybetaaling vraag nie ?
Virseker
Virseker's reply12 Jun 2024, 10:58
Official
Goeie dag Cornel. 

Ons sal een van ons konsultante by die eise afdeling vra om vir u te ****ak met terugvoering.

Groete, 
Die Virseker span
Virseker
Virseker's reply12 Jun 2024, 11:06
Official
Goeie dag Cornel, 

Kan u asseblief vir ons voorsien van u polisnommer.

Ons tel ongeukking nie 'n polis op met die inligting wat u verskaf het nie.

Dankie, 
Die Virseker span