S
Souney

1 reviews | Active since Jul 2024

09 Jul 2024, 08:58

Hulle was baie vrien...

Hulle was baie vriendelik deeglik en Baie geduldig

0
Replies (2)
Virseker
Virseker's reply09 Jul 2024, 09:06
Official
Goeie dag Souney, 

Kyk nou net! Baie dankie vir jou positiewe terugvoer, dit is vir ons lekker om te hoor dat jy tevrede is met die diens wat jy by ons ontvang. Sal dit reg wees met jou as ons jou terugvoer in van ons bemarking gebruik?

Vriendelike groete, Die Virseker span

Virseker
Virseker's reply09 Jul 2024, 09:07
Official
 Goeie dag Souney.

 Kyk nou net! Baie dankie vir jou positiewe terugvoer, dit is vir ons lekker om te hoor dat jy tevrede is met die diens wat jy by ons ontvang. Sal dit reg wees met jou as ons jou terugvoer in van ons bemarking gebruik?  Vriendelike groete,  Die Virseker span