DB
Dirk B

1 reviews | Active since Nov 2022

25 Nov 2022, 14:12

Hulle was baie behulpsaam en het verhoed dat ek van my versekering wou stop of goedere wou stop a

Hulle was baie behulpsaam en het verhoed dat ek van my versekering wou stop of goedere wou stop a.g.v te hoë premies. Kon alles behou en betaal nou minder! Baie dankie virseker!

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply25 Nov 2022, 14:16
Official
Hi Dirk, 

Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel.

Dis altyd wonderlik om positiewe terugvoering te ontvang. 

Vriendelike Groete,
Die Virseker Span.