MN
Mev. Norman

1 reviews | Active since Jul 2023

01 Aug 2023, 21:09

Hulle vriendelikheid...

Hulle vriendelikheid en behulpsaamheid is uitstaande en om afrikaanse te kan praat 'n absolute bonus.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply01 Aug 2023, 21:15
Official
Goeie dag Mev. Norman,

Dankie vir die deel van sulke positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg.

Vriendelike groete,

Die Virseker span