MVZe
Me. Van Zijl elmarie.vanzijl
1 reviews | Active since Feb 2023
01 Dec 2023, 15:40
Hulle gaan uit hulle pad om te verseker dat jy goeie diens kry
Hulle gaan uit hulle pad om te verseker dat jy goeie diens kry. My wasmasjien het op hou werk en binne 3dae was alles uitgesorteer en het ek net vir die vers****** gewag om masjien af te lewer en ek bly op die platteland. Ek is Baie tevrede met die diens en die vriendlikheid van die personeel en alles in Afrikaans. Ek sal Virseker aan beveel vir enig iemand omdat jy op geen ander plek sulke goeie diens sal kry nie.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Virseker's replyOfficial
01 Dec 2023, 15:45Goeie dag Me Van Zijl. Dankie vir die deel van sulke positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg.
Vriendelike groete,
Die Virseker-span
Virseker's reply01 Dec 2023, 15:45
Official
Goeie dag Me Van Zijl. Dankie vir die deel van sulke positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg.
Vriendelike groete,
Die Virseker-span
